Gideon profile picture

Gideon

Tussenin die note skuil die chaos van liriek

About Me

Gideon has been an active musician in South African music since the mid eighties, writing mostly with original English music. He released his first production in 1993 titled Jeshua with Zamar Productions in Stellenbosch.

In 1996, he started working on a new Afrikaans concept album including a more bluesy sound than was the norm at that stage in mainstream Afrikaans music, but interrupted this project when moving to the Netherlands in 1998.

In the Netherlands Gideon concentrated on adapting to society, and living life in general. Though not extremely active as a musician during that time, he played with a rock/party band called "The Swinging Blue Screens" as vocalist and guitarist.

In 2002, Gideon moved to Saudi Arabia, for a work opportunity with an IT company and played bass and sang lead for the Rock band "Consortium". Even though music as a form of entertainment is frowned upon in Saudi Arabia, there is a vibrant expat community and Consortium had a very busy schedule playing at embassy functions and at private gatherings. During this period, Gideon also played with several other bands as guest musician.

He spent three years in Dubai, jamming with a group of enthusiastic fellow musicians from various cultural backgrounds. His son David was drummer for the group and styles covered were blues, Jazz, Rock with strong acoustic sound.

After travelling around the world, Gideon is now back in South Africa. Look out for him at a venue near.

His new solo album, "Murg" was produced by Johan Kelber in Pretoria, South Africa. Collaborating musicians include Johan Kelber (tjello and keys), Neill Ettridge (drums and percussions), Mauritz Lotz (guitar), Denny Lallouette (bass) and Barry Snyman on the Sax. The album consists of 12 tracks - 10 in Afrikaans, and 2 in English - and styles include a fusion of Rock, jazz, blues and folk with strong acoustic overtones.

Murg has been released to the South African market, and can be found or ordered through most music stores around the country


Gideon is al jare lank betrokke in en met Suid-Afrikaanse musiek. Hy het begin on ernstig musiek te maak na sy matriekjaar, en was gedurende die tagtigs en negentigs aktief in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld. Sy eerste album (Jeshua - 1993) was 'n Engelstalige produksie wat saam met Johan Kelber van Zamar Studios in Stellenbosch opgeneem is. Riël Malan het onder andere Afrikaanse woorde vir een van die liedjies geskryf en is onder die naam "Donker Man" op sy album "Tjello"vrygestel in dieselfde jaar.

Vanaf 1996 het Gideon begin konsentreer op die skryf van Afrikaanse musiek tot 1998 toe hy Suid-Afrika verlaat het om 'n werksgeleentheid in Nederland aan te pak. Daar het hy in 'n orkes "the Swinging Blue Screens" kitaar gespeel en ook gesing. Hulle het rock/popliedjies gespeel en verskeie kere opgetree.

In 2002 het Gideon van Saoedi Arabië verhuis vir 'n werksgeleentheid daar, en begin bas speel en sing saam met die rock-orkes "Consortium". Hoewel kontemorêre musiek streng gesproke verbode is in Saoedi-Arabië, is daar 'n groot Westerse bevolking in die land en die orkes was baie besig gewees met optredes by ambassades en Westerse "compounds". Geduredne die tyd het Gideon ook as gaskunstenaar opgetree met ander orkeste, onderandere in die buurland van Bahrein.

Na Saoedie het Gideon drie jaar inDubai in die Verenigde Arabiese Emirate spandeer, en saam met 'n groep musikante van verskillende kulturele agtergrondesaamgewerk. Sy seun, David het ook saamgespeel en is 'n drommer, keyboard speler en sanger in eie reg. Die style musiek wat hulle gespeel sluit rock, jazz en popmusiek in.

Gideon is nou permanent terug in Suid-Afrika en beskikbaar vir optredes. Besoek gerus sy webblad by www.gideonvanzyl.co.za vir besonderhede en meer nuus.

Gideon se eerste soloalbum sedert 1993 is onlangs in Suid-Afrika vrygestel. Vir die album "Murg" het hy weer saam met sy ou vriend en ster-vervaardiger - Johan Kelber van Johan Kelber Produksies gewerk. Die musikante wat saam met Gideon en Johan aan die album gewerk het klink soos 'n wie's wie van Suid-Afrrikaanse musiek. Neill Ettridge speel drommme, Mauritz Lotz kitaar, Denny Lallouette speel die bas en Barry Snyman speel die saksofoon. Johan speel die sleutelbord en tjello. Die produksie bestaan uit twaalf liedjies wat in styl wissel van Blues tot Rock, Jazz en Folk.


Myspace Layouts - Default Myspace Layouts
Myspace Codes - Myspace Generators - Myspace Backgrounds

My Interests

Music:

Member Since: 5/1/2007
Band Website: gideonvanzyl.co.za
Band Members:

Gideon van Zyl (Bass, Acoustic Guitar, Vocals) Jahn Beukes (Percussions.) Theo van Rensburg (Lead, Acoustic guitar) Johan Kelber (Keys, Chello) Spidey Knepscheld (Sax and Harmonica) Niell Ettridge (Drums)

Afrikadag

Maskers

Ek het nog my lewe


Influences:

International and English: Sting, Billy Joel, Chris de Burgh, Train, Maroon 5, 3 Doors Down, Niel Young, Johny Clegg, Rich Mullins, Queen, Moody Blues, Rolling Stones, Keane, Snow Patrol, Sarah McLachlan, Mika, Kaiser Chiefs, James Morrison, Van Morrison, Guy Manoukian, Green Day, The Fratellis, Diana Krall, Eric Clapton, Dave Matthews (solo and with the band), Coldplay, the Beatles, Apocalyptica, Andrea Bocelli, Acoustic Alchemy, Tananas, Red Hot Chilli Peppers, Rob Thomas, Matchbox 20, Santana, Springbok Nude Girls, U2, Robert Palmer, Foreigner, ZZ Top, Genesis, Peter Gabriel, Phil Collins, Chris Rea, REM, Dandy Warhols, Watershed


Afrikaanse musiek wat my kop laat werk: Ricu Latti, Chris Cameleon, Danie Niehaus, Steve Hofmeyr, Koos Kombuis, Fokofpolisiekar, Karin Zoid, Dozi, Piet Botha, Amanda Strydom, Johannes Kerkorrel, Coenie de Villiers, Laurinda Hofmeyr, Laurika Rauch, David Kramer, Koos du Plessis

Nederlandstalig: Bløf, De Kast, van Dik Hout, de Dijk, Marco Borsato.


Sounds Like: Ek weet nie - werk dit maar self uit en laat my weet ;^). I don't know - if you can work it out, please let me know ;^)

Plan your trip Local Radar Detailed ForecastDUBAI WEATHER - Welcome to the land of endless sun!
Record Label: Johan Kelber Productions
Type of Label: Indie

My Blog

Afrikadag - Afrikaanse musiek

http://www.youtube.com/watch?v=t40dxe-gibI ...
Posted by Gideon on Tue, 30 Sep 2008 04:55:00 PST

Chaos

Hi everybody!We are into our new house already, but still do not have Internet. Might take another week before I can update you properly. You can also have a look at my homepage at www.gideonvanzyl.co...
Posted by Gideon on Mon, 28 Apr 2008 12:11:00 PST

Huisgenoot Resensie

Blykbaar het Huisgenoot ’n klein resensie’tjie geskryf oor Murg. Hierdie is wat ek het. Hoop dit is woord vir woord so korrek...   "Ná ’n klompie jare in die buiteland is Gideon...
Posted by Gideon on Fri, 28 Mar 2008 05:19:00 PST

Nuus- totsiens Dubai, Hello Murg

Hoi!!   Dinge gaan regtig dol hierso,maar ek wou darem net vinnig laat weet het dat dinge besig is om finaal uit te speel hier in Dubai vir ons.  Ons goed is gister alles opgehaal en ...
Posted by Gideon on Fri, 21 Mar 2008 10:40:00 PST

Kwêla

Die Kwêla uitsending het toe gisteraand uitgegaan, en ek het baie positiewe terugvoer daaroor iuit verskillende oorde. Ek wil net weereens die span van Kwêla wat die dag saam met my spandeer het bedan...
Posted by Gideon on Thu, 13 Mar 2008 11:06:00 PST

Carlos Santana Live in Dubai

My lewe is baie keer gevul met antiklimakse. Ek sien meestal vreeslik uit na iets om te gebeur, en dan wanneer dit uiteindelik wel gebeur, is die resultaat teleurstellend. Of miskien iso dit net nie s...
Posted by Gideon on Mon, 18 Feb 2008 08:14:00 PST

Tranerige gevoel, Metro-manne en Geleenthede om ’n verskil te maak

Ek is geneig om iemand te wees wat baie emosioneel te word oor dinge. Ek bedoel daarby nie soos in ek stamp my toon en wil huil nie. Ek is ook emosioneel robuust, so ek is nie 'n pushover nie, en...
Posted by Gideon on Wed, 13 Feb 2008 08:43:00 PST

Mediavrystelling

Hoi Almal Die eerste volledige mediavrystelling is besig om uit te gaan. As alles goed is sal ons binnekort die eerste van die liedjies van Murg op radiostasies gespeel hoor. Die cd gaan ook uit na d...
Posted by Gideon on Sun, 27 Jan 2008 08:27:00 PST

2008, musiek en nuwe dinge

Hoi almal! 2008 is hier. Ek sit eintlik en vryf my hande saam in verwagting. 2007 was ongelooflik met dei album wat klaargemaak is en die goeie ontvangs wat dit ontvang het al is die album nog steeds ...
Posted by Gideon on Wed, 02 Jan 2008 09:17:00 PST

Feesseisoen

Die feesseisoen is 'n vreemde tyd vir my. Veral hierdie jaar.Gewoonlik probeer ek darem Kersdag afvat, maar in 'n Moslemland is dit nie noodwendig vir mens beskore nie. Hierdie jaar kon ek nie eens di...
Posted by Gideon on Sat, 22 Dec 2007 11:54:00 PST