Obsessie Met Als profile picture

Obsessie Met Als

Opsoek na Lead Vocalist

About Me



Obsessie met Als is 'n 3 piece, Afrikaanse Rock 'n Roll band van Kaapstad wat stadig maar seker 'n groot belangstelling onder vele mense laat ontwikkel met hulle energieke, omstrede en harde musiekstyl.

Alhoewel hierdie band nog baie jonk is, het Obsessie met Als reeds 'n Battle of the Bands in Maart 2007 gewen, al met bands onder andere Antipathy,Taxi violence,Allstar funk four, Damn Right en The Doppler Effect gespeel en gaan voort om mense se monde te laat oop hang.

Nog n Afrikaanse Rock band? Met die styl, energie en passie van hierdie ouens, het Afrikaanse Rock 'n hele nuwe betekenis en dimensie gekry.

Obsessie met Als is:
Pierre - Guitar en Vocals
Evan - Bass
Heinrich - Drums

Vir meer inligting, kontak:
Pierre - [email protected] of
Rowl Goetze - [email protected]


Myspace Layouts - Myspace Editor - Image Hosting


My Interests

Music:

Member Since: 10/17/2006
Band Members:
Influences: Led zeppelin
Deep Purple
Black Sabbath
Def leopard
Queens of the Stone Age
Fokofpolisiekar
The Distillers
Iron Maiden
AC/DC
The Hives
The Strokes
Ramones
Anti-Flag
Dogwood
Rise Against
The Clash
Queen
Sounds Like: Afrikaanse Harde Rock & Roll
Record Label: unsigned
Type of Label: None

My Blog

BASE 1

Hey dis Hoppalongcasidy hier.   Ons wil vir almal vertel wat dit gaan lees gaan besoek Base 1 op myspace dit gaan groot wees dis vir almal wat groot wil gaan   gaan daarna toe julle moet...
Posted by hoppalongcasidy on Sun, 12 Nov 2006 07:55:00 PST

hoppalongcasidy in studio

Hey almal! Ons is Hoppalongcasidy. Ons is 'n punk rock band van die Paarl. Ons het onlangs ons eerste EP, Dreigementasie, gaan record. Dit klink mal! Dreigementasie sal oor so...
Posted by hoppalongcasidy on Wed, 18 Oct 2006 07:39:00 PST