Die Lewens van die toegestikte profile picture

Die Lewens van die toegestikte

About Me


Die lewens van die toegestikte (konsep)is ‘n gedigs-bundel/boek wat uit verskillende verhale bestaan. Die konsep en bundel uitgedink deur die leier, Dietmar vertel die verhale van ‘n groep individuele, hul situasies en die emosies wat hul nooit openbaar het nie. Elkeen van hierdie verhale is ‘n hoofstuk in die gedigs-bundel/boek. En so word elke hoofstuk lewe gegee deur die songs wat hulle maak.Biografie:Almal was in verskeie projekte betrokke en almal van ons het die behoefte gehad om ‘n invloed op mense se lewens te maak. A.g.v individuele verskille oor hoe elkeen van die mense in die projekte daai doel wou bereik, het die projekte doodgeloop. “Die style het geclash. Bandchemistry was nie reg nie” Maar die behoefte het nooit weggegaan van ons elkeen nie. Op diè tyd het niemand van ons bands gehad nie. n Paar weke later was die volle band saam en die visie het begin…ONS VAT IDEES VAN BANDS...ONS WIL NET JAM!!!

My Interests

Music:

Member Since: 9/10/2007
Band Website: geen
Band Members: VOCALSGUITARGUITARBASS & BACKING VOXDRUMSFOTO'S deur ZAAN CERFF
Influences: New World Inside, Die Straatligkinders, aKING, Ataris, Die Helde,Alkaline Trio, Taking Back Sunday, The Used, FallOutBoy, Foo Fighters, Guns 'n Roses, Velvet Revoler, Blink 182, Angles & Airwaves, Iron Maiden...Jimi Hendrix en Led Zepplin.
Sounds Like: Alternatiewe rock met n punk georiënteerde "sound" , donker op tye, maar meestal opwekkende musiek.BOOKINGS: 0828283629 (Dietmar) 0724254316 (Ikey)
Record Label: geen

My Blog

Die Lewens en 2008...

Dit is 'n nuwe jaar. Baie van ons kan nou weer vars begin, maar ons kyk nog steeds terug op 'n onvergeetlike jaar. Vroeg in Augustus het daar 5 ouens bymekaar gekom om hulle liefde vir musiek deel te ...
Posted by on Thu, 03 Jan 2008 15:18:00 GMT

Die toegestiktes met n killer set

Van die lewens wil ons net baie dankie sê aan almal wat die site visit. Ons is besig om hard te werk om shows te kry en feeste te organise, ons is redelik nuut op die scene maar het musiek wat me...
Posted by on Sun, 23 Sep 2007 05:26:00 GMT