die seks profile picture

die seks

About Me

Die Seks is 'n Afrikaans Rock/Pop band van Bellville/Kaapstad. Die band is amptelik middel
2007 begin. Die eerste EP 'Geeste van Heimwee' is in 2008 vrygestel en is tans besig om
landswyd verprei te word.
Vir BOOKINGS/INFO:
082 762 3018/[email protected]
Liefde
Die Seks
Hey monsters
---------------------------------
GEESTE VAN HEIMWEE IS NOU BESKIKBAAR
---------------------------------
kry dit by een van ons shows of in die volgende winkels:
Look and Listen Canal Walk
Look and Listen Willowbridge
Look and Listen Cavendish
CD Select Tygervallei
Music Moods
Protea Boek Winkel Stellenbosch
CD Warehouse Umhlanga
Addict Pretoria
Of op Rhythm Online
Die musiek video vir ons nuwe single 'Versigtig Verslaaf' deur Adriaan Louw is ook beskikbaar.
Kyk uit daarvoor...of kyk dit hier onder..

Versigtig Verslaaf
Youtube.com Kanaal

My Interests

Music:

Member Since: 02/10/2006
Band Members:

Influences: Koop GEESTE VAN HEIMWEE online:

Die Seks word geborg deur

Suppliers of musical instruments
Sounds Like:

Record Label: Unsigned

My Blog

The item has been deleted


Posted by on