Myspace Layouts - Myspace Editor - Image Hosting
Myspace Layouts - Myspace Editor - Image Hosting
Wel ek kan se ek hou baie van kitaar speel.....en....ag....als wat ons jonges mos maar like.
Sjoe.....ek weet nie......seker maar..ag ek kan nou nie aan iemand cool dink nie...
Rock....
Deesdae se prente is maar kak......maar ek sou se fight club het n inbruk op my gemaak.
Televisie is vir slawe...
Kan nie se ek is n flukse lees mens nie.My ma koop die huisgenoot,dan lees ek maar mense en hulle dinge agter.
mmmmmmmm het nie so iemand nie.Ek dink te veel van myself.