armblanke­™ profile picture

armblanke­™

-EK WEET DIE WAARHEID-

About Me


Eks is maar 'n ou vaal plaasseunkie wat hier na kaapstad tu gekom het om 'n lewe te maak want daarvan af waat ek kom is niks;-)rerig, ek joke nie...Uhm, ja....gaan check my site uit, www.armblanke.co.za !!! Daar sal jy hopelik iets meer wys raak oor my, checkit uit en los maar 'n comment wat jy da van dink, of it tos of cool is!!! As jy met my komunikeer my msn is: [email protected]...

Cheers vir eers!!!

@rM_bLäNk3 :-)


My Interests

As jy wil weet, dan kan jy my vra!!! My MSN is [email protected]...

I'd like to meet:

Chuck Norris

Music:

The Parlotones, Fokofpolisiekar, Melktertkomissie, Hikatori, Foto Na Dans, Glaskas, Rammstein, Koos Kombuis, Lukraakitaar, Karen Zoid, Konsentrasiekamp20, Brixton Moord En Roof Orkes, Springbok Nude Girls, Red Jumpsuit Apartus, Chris Chameleon, 30 Seconds To Mars, My Chemical Romance, Slipknot, Snotkop, Sum41, Good Charlotte, Blink 182, Balzacstraat, Straatligkinders, Linkin Park, Fort Minor, Zinkplaat, Good Charlotte, DNA Strings, Fall Out Boy, Beeskraal, Ddisselblom, Finch, Hog Hoggidy Hog, Finkelsteins, Blerk van Bok(vra my hoekom)...

Movies:

Van Wilder 2, Pirates of the Caribbean, Girl Next Door, Donnie Darko, The Omen, Borat, The New Guy, Eurotrip, 300, Alpha Dog, Ghostrider, Straight Outa Benoni, Roadtrip...

Television:

Prison Break, The Simpsons, My Name Is Earl, Vetkoekpaleis, Orkney Snork Nie, The O.C, Nuus om 7...

Books:

Wie lees in anyway, jy kan alles op dstv leer;-)

Heroes:

Eks my eie HERO!!!

My Blog

suidafrika rock!!!

Stakers mors erg!!! "KAAPSTAD.  Pres. Thabo Mbeki het besluit hy en ander ampsdraers in die regering sal nie vanjaar drastiese verhogings aanvaar nie. Die Moseneke-kommissie het verlede maand skerp ...
Posted by armblanke­" on Thu, 14 Jun 2007 12:07:00 PST