Foto Na Dans profile picture

Foto Na Dans

FOTO NA DANS

About Me

Foto Na Dans is die resultaat van vyf ouens wat die behoefte het om musiek te maak, dis al.Oor sowat 7 jaar is daar gesoek, gekam, geslaan, gekoop en gekots vir die regte kombinasievan lede vir die beweging. Die lede was voorheen by verskeie projekte en pogings betrokke,maar ontevrede/leeg gelaat, maar nou is daar Foto Na Dans.
Foto Na Dans lewer explosiewe lewendige vertonings tesame met musiek wat al aan bands soosMuse, Bloc Party, Sprinbok Nude Girls en Incubus vergelyk is, maar selde ten volle kanvergelyk met enige musiekstyl.
Foto Na Dans is ’n projek wat streef om die genot wat hul uit musikale sintese put te deelmet almal wat belang stel. ’n Kulturele, musikale/multi-media reis wat oop is vir jou. FotoNa Dans se visie bly konsekwent: ’n magdom klanke/visuele as simbool van onsgevoelens/idees/gedagtes.
Ons album Intervensie is nou te koop by die Rhythm Online Music Store:
Ons CD behoort orals beskikbaar te wees. As dit nie in jou local CD shop is nie stuur virons ’n e-mail en ons sal seker maak dit kom daar.
HOU JOU HANDE BYMEKAAR
VERGEET VAN MY
SOLDAATVOLK

* required

My Interests

Music:

Member Since: 9/30/2006
Band Website: fotonadans.co.za
Band Members: Le Roi Nel | Vocals / Kitaar
Neil Basson | Kitaar
Theuns Schoonwinkel | Bass
Dirkie Uys | Dromme
Alex Fourie | Trompet / Keyboard

VIR BOOKINGS KONTAK:

[email protected]
021 889 9672 / 083 411 0901

Record Label: Rhythm Records
Type of Label: Indie

My Blog

Die Wals Musiekvideo

With the cancellation of the tour, Foto Na Dans, are still keeping busy their latest video of the album Intervensie. The video for the track "Die Wals" is due to be released next month. A sleek lookin...
Posted by Foto Na Dans on Sat, 10 May 2008 10:52:00 PST

Post stemprobleme & Nuwe EP

Vir almal wat wonder wat met ons aangaan...    Le-Roi mag weer oor 12 dae praat. Ek is seker dan gaan hy baie hê om te sê! Ons is tans besig om te werk aan ons nuwe EP. Ons gaan Junie studio...
Posted by Foto Na Dans on Sat, 10 May 2008 05:55:00 PST