I made my myspace layout using Pimp-My-Profile.com
adopt your own virtual pet!Helushka (He-lush-ka) is a Native American Winnebago name meaning fighter
I made my myspace layout using Pimp-My-Profile.com
Sport, snaaks genoeg, baie sport... Rugby, hokkie... Lees...
Die Koning: Steve Yzerman...comedian wise: Denis Leary, Dennis Miller, David Spade, Chris Rock, Wanda Sykes, Jimmy Fallon, Dane Cook, Conan O'Brien, Louis CK, Lewis Black... Dit lyk meestal Amerikaanse komediante... Vir 'n local flavour sal ek gaan met John Vlismas, Bevan Cullinan...
Die laaste ruk luister ek baie REM... en dan luister ek verskriklik baie radio... Meestal 5fm, maar dan is daar hierdie local stasie wat ek nou nie kan vermy nie... En dit sal nou daai MFM ene wees... Meestal wanneer 5FM my onderkry, dan skakel ek maar oor... In 'n plek soos die Bos is daar ook nou nie baie stasies om van te kies nie...
You Are Best Described By...
Meditative Rose
By Salvadore Dali
What Famous Work of Art Are You?
As ek tv kyk, is dit ook maar meestal om rugby te kyk... In die Neelsie van alle plekke... So gewoonlik is daar 'n paar mense, ek die creapy ou dude, en so 'n ou wat bedel...update: die creapy ou dude is 'n stormers fan, en common soos more heel dag!!!
Anton Chekov - Ivanov; Milan Kundera (omtrent al die man se goed, alhoewel sy laaste boeke almal stront it!!); Jean-Paul Sartre: meeste van sy goed ook, veral sy dramas; Die lys gaan net aan... Ek sal maar so nou en dan byvoeg soos wat ek relevant vind...
Hokkie spelers gewys: Brendan Shanahan, Steve Yzerman, Niklas Lidstrom...
What Firetruck are you?
Tanker
Congratulations! Your a Tanker! You are the Water Supply, You like to be at almost every call, you like going to out of town calls, and you like knowing that with out you at most of the calls, they would be screwed.
Quizzes by myYearbook.com -- the World's Biggest Yearbook!
.. width="425" height="350" .... width="425" height="350" ..
Where Are You Destined to Live?
Los Angeles
You are all about entertainment! Being creative and having fun is extremely important to you-and being in the spotlight isn't so bad either. Thankfully, that's what this city is all about. With the connections you make in this town, one day you may just find yourself walking down that red carpet.
Take The Quiz Now! Quizzes by myYearbook.com