Duskant Ombliksem profile picture

Duskant Ombliksem

Duskant Ombliksem - Soos Afrikaans moet klink

About Me

Vir 'n lank tyd was Afrikaans en sy ondersteuners onderdruk deur middelmatige afrikaanse vertonings. Ja daar was uitsonderings maar daar was ook die wat die taal iets sleg aan gedoen het. Jurie het ons nog altyd geleer van die dinge wat jy kan aanvang met ons taal. Ons ouers het ons geleer behou die goeie en vergeet die slegte. So een middag na 'n episode van Pitstop op SABC2 sê Reinhardt vir Hannes: "Kom ons begin 'n band". Hulle kry toe 'n drommer gaan deur so 5 bass spelers en kom toe tot wat hulle bekend staan as:Duskant Ombliksem.........So daar is ons by SPLASHY FEN en ons vat toe een van ons friende saam om die show op video vir ons te kry. Vooraf verduidelik ons hom mooi om die video still te hou en nie te praat terwyl die band sing nie want ons will die show se audio ook kry.. Hier is hoe Tortolduifie gelyk het deur die oë van ons vriend/fan Coena Kruger.. Hoop julle Geniet.HIER IS DIT NOU.....ONS EERSTE MUSIEK VIDEOHOOP JULLE GENIET DIT

My Interests

Music:

Member Since: 7/25/2006
Band Website: duskantombliksem.co.za
Band Members: Ons is 'n groep van vier mense wat alles vat soos dit kom. Rustigheid van self maar ons musiek is opwindend en nuut, met dubbel sinnige woorde en hart raakende lirieke. Die uitleg is as volg:Reinhardt - Rhythm en VocalsHannes - Lead en Backing VocalsWanter - BassDana - Drummer"FOTO NA DANS"
Influences: You should create your own MySpace Layouts like me by using nUCLEArcENTURy .COM's MySpace Profile Editor !
Sounds Like: Wel, lyk my julle sal na die volgende event toe moet kom om uit te vind!
Type of Label: None