SkaatsCast: Die Avonture van Skaats de Wet profile picture

SkaatsCast: Die Avonture van Skaats de Wet

skaatscast

About Me


Wie is Skaats de Wet?
Die SkaatsCast, a.k.a. Die Avonture van Skaats de Wet, is 'n podcast (of 'n potgooi soos dit ook in Afrikaans genoem word) en word aangebied deur die jeugleiers van die NG Kerk jeugbeweging, NeoGen: Kerk vir ‘n Nuwe Generasie. Ons vat 'n tong-in-die-kies kykie uit 'n Christelike oogpunt na als wat aangaan in SA wat ons (ja ek en jy) lewens beïnvloed, soos musiek, vermaak en ander random stuff. Partykeer vat ons dinge bietjie ver...
Verder word die beste, in Christelike emo, rock, screamo en punk gespeel (want daar is uitstekende bands daar buite), asook interviews met SA en wereldbekende bands, en luisteraars wat betrokke raak by die show.
Gaan na skaatscast.blogspot.com vir videos, info, awesome band links en baie ander goodies.
'n Podcast/potgooi is 'n radio show wat op die internet gepubliseer word, vir jou om te download en te luister wanneer JY wil; amper soos PVR, maar vir radio! Die cool ding van podcasts is dat jy kan subscribe, wat beteken jy hoef dit nooit weer te gaan soek nie, want elke keer as die nuutste episode uitkom download jou rekenaar hom outomaties...
Click op die onderste link en volg al die leads om die SkaatsCast direk na JOU iTunes toe te kry!
.. Home | Browse | Search | Invite | Film | Mail | Blog | Favorites | Forum | Groups | Events | Videos | Music | Comedy | Classifieds

My Interests

TERUG IN MEI | BACK IN MAY
(WE DID IT OUR WAY)

I'd like to meet:



Speel jy in 'n band? Is julle Christene in die band of dalk 'n Christelike band? Laat jouself hoor, want ons wil laat ander jou hoor.

Do you play in a band? Are you Christians in a band, or a Christian band? Let us know, because we want to let others know about you.

My Blog

A definite hiatus

Hey almal, jammer om julle so 'hanging' te laat. Daar is 2 dinge wat ons graag wil sê:1. Episode 16 - Die Gunsteling Episode sal binne hierdie week uit wees. Dit is 'n absolute awesome episode (wel on...
Posted by SkaatsCast: Die Avonture van Skaats de Wet on Wed, 31 Jan 2007 01:10:00 PST

Episode.12 | SkaatsCast: Agteruit Edition

btw: Gaan na ons regte blog vir podnotes: skaatscast.blogspot.comOns is terug!In hierdie aksiebelaaide episode speel ons nie net ongelooflike awesome musiek nie, maar ons gesels ook nonsense wat baie ...
Posted by SkaatsCast: Die Avonture van Skaats de Wet on Tue, 21 Nov 2006 02:23:00 PST

Dis n tyd ding...

Hi almal Ons is op die oomblik bietjie swamped met o.a. studies en werk, maar moenie worry nie die skaatscast sal een van die dae weer op spoed wees.. Ons werk aan n paas nuwe idees. Phrede die Skaats...
Posted by SkaatsCast: Die Avonture van Skaats de Wet on Mon, 25 Sep 2006 10:16:00 PST