Xenokrasie profile picture

Xenokrasie

About Me

Xenokrasie is 'n 4 Piece Afrikaanse Band wat in 2008 beplan om groot Opskudding te maak... Ons is tans gevestig in Pretoria en sal meeste van ons gigs daar jam! Hoop ons sien jul by die showsVREDE!!


Myspace Layouts - Image Hosting - Forums

My Interests

Music:

Member Since: 06/01/2007
Band Members: Skillie - Lead Vox Ryno - Lead guitar & Backing vox Estian - Drummer Reinhardt - Bass
Influences: FOTO na Dans, Straatligkinders, HiKaToRi, slagyster en al die Afrikaanse bands wat 'n wil het om Afrikaanse Rock te promote in Suid-Afrika!!!
Sounds Like: iets wat jy baie graag wil hoor!!!
Record Label: Unsigned

My Blog

2008!!! Xenokrasie is oppad!!!

Ons is almal klaar met skool en ons studente lewe begin!!! Ons gaan soveel moontlik probeer gig!!!  'n moontlike paar shows in die kaap in April!!! en dan oral in Pretoria en Johannesburg!!! Hou ...
Posted by on Fri, 04 Jan 2008 04:02:00 GMT