My aim - Aftermath1772
My msn -
[email protected] my liefling.. wel ek wou maar net vir jou gese het dat ek baie bly is dat jy in my lewe gekom het. My lewe is nou so veel keer beter as wat dit was... dis lekker om iemand te he wat daar is vir my en vir wie ek kan vertrou.. jy is my beste maatjie en al is ek en jy nie altyd saam nie sal ons altyd goeie vriende bly en ek weet dit vir 'n feit. Dankie vir alles, jy daar was vir my om my trane af te vee as dinge nie reg gaan nie.. ek is baie lief vir jou.. jy is soos 'n engel.. jy is my engel =]